Die Kersmark is nou aan die gang! Ons het n tafel propvol wit olifant items, cupcakes, hondekoekies, bandanas, speelgoed, hoewe, ens. Alle fondse gaan vir die sterilisasie van honde en katte uit huise met geen of baie lae inkomste. Kom ondersteun ons asb.
Meet and support the team of Have a Heart Keetmanshoop at the NVV Kersmark!